Appel & Robbie Wessels - Boereworsgordyn (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Boereworsgordyn' hier: https://AppelRobbieWessels.lnk.to/BoereworsgordynMB Volg vir Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 Volg vir Robbie Wessels op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/RobbieWesselsProduksies Instagram - https://www.instagram.com/robbiewesselsreal TikTok - https://www.tiktok.com/@robbie_wessels ___________________________ Lirieke: Soek jy n stukkie boerewors Hy hang nog aan die boer Sy sê vir my “ag sies man” Sy stuur my in my moer Ek sê vir haar “ek grap net” Sy lag maar in haar mou Ek sê ek is eintlik ’n vriendelike ou Daars n plek hier in Transvaal Dis wat die mense my vertel ’n Kolonie op sy eie ’n Tipe boereworskartel Niemand weet wat daar gebeur nie Net die mense wat daar bly Hulle kan n lekker jol gooi Vir n appel en ’n ui Daar’s net een wors Dis die boerewors En daars net een kos Dis die potjiekos Dis altyd lente as die boere braai Agter die boereworsgordyn Is waar ek wil gaan bly Agter die boerewors gordyn Is waar die nooientjies lekker vry My pa was die worsmeester Van die boereworskontrei Hy kon n derm oor n wors trek In ’n wêreldrekordtyd Van hynde en van vêre Staan die toue nou nog sterk Om te sien hoe die worsmeester Met ’n boerewors kan werk Het jy al ooit gewonder Waar kom die naam vandaan Die boereworsgordyn Soos dit in die boeke staan Dis die lyn wat die lanies Nie sommer sal oorskry Want hier drink en braai ons Teen n billike prys En daar’s net een wors Dis die boerewors En daars net een kos Dis die potjiekos Dis altyd lente as die boere braai Agter die boereworsgordyn Is waar ek wil gaan bly Agter die boerewors gordyn Is waar die nooientjies lekker vry Die boerewors, die boerewors Die boereworsgordyn Die boerewors, die boerewors Die boereworskontrei En daar’s net een wors Dis die boerewors En
Pemeran
Appel
Singer
Mungkin Anda Juga Suka
MaWhoo, GL Ceejay & Thukuthela - Bengicela feat. Jazzworx (Official Lyric Video)
Bob Marley Greatest Hits Reggae Songs 2023 | Bob Marley Full Playlist
I AM LEGEND 2 - TRAILER (2025) Will Smith | Based on the Second Ending | TeaserPRO's Concept Version
Love songs 2020 wedding songs music no ads
Sam Deep, Nia Pearl, Boohle - Shela (Visualizer)
Khadeair - Magumba ft Kaytah and Peekay Mzee (VISUALIZER)
Uvalo - Jazzworx & Thukuthela ft Dlala Thukzin
Zee Nxumalo, Skillz & Sykes - Mamma (Official Music Video)
Uyoncengwa Unyoko
Dj skizoh bw, Master KG, Eemoh ft Dj Kap - Tsiri Tsiri (Official Music Video)
Ngyozama
Tyla - PUSH 2 START (Official Music Video)
[KPOP DEMON HUNTERS] HUNTR/X (HUNTRIX) - "GOLDEN" | LINE DISTRIBUTION
Lwah Ndlunkulu - Nembeza (Ft. Mawhoo) [Official Music Video]
Nkosazana Daughter - Ivangeli (New Song 2025) Feat. Master KG & Dalom Kids
BEST ENGLISH REGGAE LOVE SONGS 2022 | MOST REQUESTED REGGAE LOVE SONGS 2022 | TOP 100 REGGAE SONGS
Culpa mía / My Fault: K. - Cigarettes After Sex
No Strings Attached (2011) - Sex Friends Scene (3/10) | Movieclips
The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 • A Thousand Years • Christina Perri
Rani Rastaciti - Illicit (Official Video)
Cyber Sex
The Twilight Saga - A Thousand Years
Mafashion
Himra Ninho
Pilihan Unggulan
Ingin hiburan tambahan? Jelajahi hub game rekomendasi kami dan destinasi short drama pilihan.


